Geheime oor die lewe na die dood

ebook

By Perry Stone

cover image of Geheime oor die lewe na die dood

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Die hemel, die hel en die lewe na die dood is onderwerpe waarin soveel mense geïnteresseerd is. In Geheime oor die lewe na die dood doen Perry Stone 'n omvattende studie oor die lewe anderkant die graf. Hy beskik oor 'n unieke kombinasie van Bybelse kennis, profesie en geestelike insig en beantwoord vrae soos:

Waar is die hel gelee?

Is daar 'poorte' op aarde wat tot die hel lei?

Waar is die paradys – die tydelike plek vir mense wat eendag vir ewig in die hel gaan leef.

Wie gaan in die hemel wees – sal ons troeteldiere ook daar wees?

Hoe gaan dié wat oorlede is op aarde onthou word?

As jy glo in twee werelde anderkant die graf en as jy graag meer wil weet oor wat jy daar gaan teekom, is Geheime oor die lewe na die dood die boek vir jou. Perry Stone bied antwoorde op kontroversiele en soms verwarrende vrae wat baie mense te bang is om te vra of nie weet hoe om na te vors nie.

Geheime oor die lewe na die dood