Die stille epidemie

ebook My Lewensreis na 'n Gesonde Skildklier

By Mariëtte Chippindall

cover image of Die stille epidemie

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

In 2005 het Huisgenoot/YOU 'n artikel geplaas waarin Mariëtte Chippindall vertel het van die pad wat sy gestap het van 'n depressiewe, oorgewig vrou met 'n ongediagnoseerde skildklierprobleem na 'n Mevrou Suid-Afrika 2005-finalis. Die lesers se reaksie was oorweldigend: meer as 6 000 mense het Mariëtte geskakel binne die eerste drie weke nadat die artikel gepubliseer is. Dit was letterlik die hulpkreet van so baie mense met skildklierverwante probleme. En Mariëtte het besef dat sy afgekom het op iets waaroor so min van ons praat, maar waarmee so baie van ons saamleef ... iets wat gegroei het tot 'n stille epidemie. In hierdie boek vertel Mariëtte van die gebrek aan die regte inligting en gepaardgaande frustrasie, desperaatheid en hartseer wat sy ervaar het op haar pad terug na 'n gesonde skildklier. Sy skryf ook oor die roem, glans en geluk wat sy teruggekry het as gesonde vrou en skoonheidskoningin.

Die stille epidemie