Helde van ouds

ebook 'n novella: Episode 1x01 van die "Swaard van die Gode" saga · Sword of the Gods Saga

By Anna Erishkigal

cover image of Helde van ouds

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Engelagtige Spesiale Magte Kolonel Mikhail Mannuki'ili word wakker, noodlottig gewond, in sy skip wat neergestort het. Die vrou wat sy lewe red het 'n ongelooflike vermoë om te genees. Maar wie het Mikhail afgeskiet? En hoekom?

.

Ninsianna het nog altyd 'n spesiale verhouding met die godin gehad. Sy kom uit 'n lang lyn van toordokters en genesers. Toe sy die woestyn in vlug om die gedwonge huwelik aan die hoof se baasspelerige seun te ontsnap, was die laaste ding wat sy verwag het ʼn gevlerkte man wat uit die lug val!

.

Intussen, in die hemel, het Eerste Minister Lucifer, die Ewige Keiser se aangenome seun, 'n plan gemaak om sy onsterflik pa se wense te ignoreer.

.

Dit is lewe en dood in die eerste paaiement van die Swaard van die Gode wetenskapfiksie reeks, 'n fantastiese oorvertelling van die mite oor gevalle engele.

.

Hierdie boek is NIE godsdienstige fiksie nie!

.

Afrikaanse taal, Afrikaanse boeke– Afrikaans language

Sleutelwoorde: Afrikaans, Afrikaanse taal, Afrikaanse taalboeke, Afrikaanse uitgawe, Afrikaanse boeke, Afrikaanse fiksie, fantasie, epiese fantasie, wetenskapfiksie, sci-fi, scifi, sci-fantasie, ruimte-opera, militêre fiksie, romanse, historiese romanse, militêre romanse, fantasie romanse, wetenskaplike romans, historiese fiksie, gratis e-boek, gratis e-boeke, free afrikaans ebook, historiese romanse, antieke wêreld, engele, aartsengele, gevalle engele, aartsengel Mikhael, Lucifer, genetiese ingenieurswese, Afrikaans language, Afrikaans language books, Afrikaans edition, Afrikaans books, Afrikaans fiction, fantasy, epic fantasy, science fiction, sci-fi, scifi, sci-fantasy, space opera, romance, historical romance, military romance, fantasy romance, sci-fi romance, spirit guides, military fiction, romance, historical fiction, free ebook, free ebooks, historical romance, ancient world, angels, archangels, fallen angels, Archangel Michael, Lucifer, genetic engineering, alien invasion, Mesopotamia, Annunaki, Assur, Ashur,

Helde van ouds