Fiela se kind, die drama (skooluitgawe) vir Graad 12 EAT

ebook Skooluitgawe

By Dalene Matthee

cover image of Fiela se kind, die drama (skooluitgawe) vir Graad 12 EAT

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysnabos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n "weggooilam" wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by 'n bruin gesin in die Lange Kloof kry.
Fiela se kind, die drama (skooluitgawe) vir Graad 12 EAT