Huisies van papier

ebook

By Dalena Theron

cover image of Huisies van papier

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Groentjiejoernalis Anna is twee-en-twintig en woon saam met haar twee pa's en 'n onheilige horde honde en katte op 'n klein plekkie in KwaZulu-Natal. Sy onthou hoe haar ouers se huwelik op die rotse beland het toe haar pa uit die kas geneuk het – ten aanskoue van konserwatiewe familielede, nuuskierige agies vir bure, en haar boheemse ma, 'n skrywer wat nou op goeie voet met Anna se pa's verkeer. Dis wel nie aldag maklik om kop of stert uit te maak van wat aangaan in so 'n huishouding nie, veral nie noudat haar een pa met ernstige gesondheidsprobleme sukkel nie. Anna se werk by die koerant is ook nie sonder uitdagings nie. Maar hoe maak jy tyd vir jou eie lewe as jý die spil raak waarom dié hele spulletjie tol? In Huisies van papier vier Dalena Theron die liefde en familie in al sy kleurryke gedaantes.
Huisies van papier