Hagedash die Hadeda

ebook

By Charles de Villers

cover image of Hagedash die Hadeda

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

n Pragtige storie, in rymende versvorm, wat handel oor 'n hadeda wat lief is om te sing. Kinders regoor die land sal goed bekend wees met Hagedash en haar gesin – die karakters is geskep uit die komiese voëls wat elke dag op die grasperke by hulle huise te siene is. Die teks vertel die storie van Hagedash, Hagar en hulle familie en werp 'n insiggewende blik op die kenmerke en gewoontes van hadedas. Wat oorspronklik 'n rustige toneel is word vinnig omskep in 'n groot beroering – maar alles kom tot 'n vredeliewende einde. Die kleurvolle, vrolike illustrasies is deur Claire Norden, 'n bekwame kinderboek-illustreerder, geskep. 'n Bladsy gevul met plakkers spoor jong lesers aan om aktief aan die storie deel te neem. Dit is die derde titel in Struik Nature se 'Oorspronklike Afrika-verhale' reeks wat in die toekoms as klassieke plaaslike kinderliteratuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal by kinders en hul ouers aanklank vind. Die boek is ook in Engels beskikbaar.

Hagedash die Hadeda