Noot vir dood

ebook

By Ilza Roggeband

cover image of Noot vir dood

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die joernalis Tertia Viviers word vermoor kort ná sy 'n geheim uitvind wat die gewilde sanger Carel Strydom se loopbaan kan verwoes. Maar dié geheim is nie die enigste ding wat sy lewe moeilik maak nie. Daar is 'n sangeres wat enigiets sal doen om Carel se aandag te trek, nog 'n sangeres wat gehoop het Idols is haar pad uit armoede, 'n obsessiewe aanhanger wat alles dophou wat hy doen, 'n bitter akteur wat 'n nuwe lewe probeer maak en die baas van sy platemaatskappy wat sy eie geheim het. Boonop is dit 'n musiekbedryf wat glad nie meer is wat dit was nie . . . Noot vir dood is 'n heerlike roman, geskryf deur 'n gesoute joernalis wat die Afrikaanse musiekbedryf intiem ken.
Noot vir dood