Droomdelwers

ebook

By Esta Steyn

cover image of Droomdelwers

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Teen die agtergrond van soutmyne en granietkoppe vertel Droomdelwers die verhaal van twee klein gemeenskappe aan die Weskus, Soutmansvlei en Vlaktevlei. Hier word die lewens van armes en rykes, van wit en bruin, ten nouste verweef . Hier loop uiteenlopende karakters rond, elk met sy eie storie. Soos oom Kêppies sê: " Hy's soesie see, soes 'n branner. Voorlat jy hom kan vasvat, sien jy net sy skymstriep oppie sand lê." Maar nog voordat die skuim op die sand lê, word die rustige lewensloop van "die sout van die aarde" skielik bedreig. Hulle kom te staan voor 'n oormag. Daar is net een uitweg na vrywording vir almal: om in die verlede te delf waar die antwoord op vreemde raaisels so ver en en tog so naby lê.
Droomdelwers